kwelsugtig [boodskap #135445] |
Tue, 19 January 2021 08:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwelsugtig
Afbreking: kwel•sug•tig
Samestelling: kwelsug + -tig
Byvoeglike naamwoord: kwelsugtig
Attributief: kwelsugtige
Betekenis:
• Wat van kwelsug (drang om te kwel of te pla) getuig.
Gebruik:
• Kragtens artikel 45(a) van die Inligtingswet kan 'n versoek om toegang tot 'n rekord geweier word indien die versoek beuselagtig of kwelsugtig is.
Vertaling:
Engels: vexatious
Nederlands: vexatoir
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|