Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kapot
kapot [boodskap #135440] Mon, 18 January 2021 14:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kapot
Afbreking: ka•pot


Byvoeglike naamwoord: kapot
Vergrotende trap: kapotter
Oortreffende trap: kapotste
Attributief: kapotte

Betekenis:
• Wat stukkend is en nie meer werk nie; gebreek; nutteloos.
• Wat moeg en uitgemergel is; gedaan; afgemat; uitgeput; stokflou; doodmoeg; tam; pê.

Gebruik:
• My selfoon is kapot.
• Ons was kapot na die dag se harde werk.

Wisselvorm:
• kapoet

Vertaling:
Engels: broken; worn-out
Nederlands: kapot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voordra
Volgende onderwerp: skattebol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:01:20 UTC 2025