voordra [boodskap #135439] |
Mon, 18 January 2021 14:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voordra
Afbreking: voor•dra
Samestelling: voor + dra
Werkwoord: dra voor, voordra
Verlede tyd: het voorgedra
Betekenis:
• 'n Gedig of teks voor 'n gehoor bring.
Gebruik:
• Ek gaan 'n gedig voordra, ek gaan julle inlei in geheimenisse uit die verre verlede. [Psalms 78:2]
Sinoniem:
• inlei
• opsê
• resiteer
Verwant:
• voorlees
Vertaling:
Engels: to recite, present
Nederlands: voordragen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|