Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » databasisbestuurstelsel
databasisbestuurstelsel [boodskap #135432] Mon, 18 January 2021 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
databasisbestuurstelsel
Afbreking: da•ta•ba•sis•be•stuur•stel•sel
Samestelling: databasis + bestuur + stelsel


Selfstandige naamwoord: databasisbestuurstelsel
Meervoud: databasisbestuurstelsels
Verkleinwoord: databasisbestuurstelseltjie
Meervoud van verkleining: databasisbestuurstelseltjies

Betekenis:
• Programmatuur wat gebruik word om 'n databasis in stand te hou.

Gebruik:
• PostgreSQL, ook net Postgres genoem, is 'n objek-relasionele databasisbestuurstelsel.

Hiponiem:
• MySQL-databasis
• Oracle-databasis
• SQL Server-databasis

Vertaling:
Engels: database management system
Nederlands: databasemanagementsysteem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: altoos
Volgende onderwerp: feesdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:00:08 UTC 2025