altoos [boodskap #135431] |
Mon, 18 January 2021 07:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
altoos
Afbreking: al•toos
Bywoord: altoos
Betekenis:
• (verouderd) Op elke oomblik, of elke geleentheid.
Gebruik:
• Die Here sal regeer vir ewig en altoos. [Eksodus 15:18]
Sinoniem:
• altyd
• gedurig
• immer
• immermeer
• steeds
• voortdurend
Vertaling:
Engels: always, ever
Nederlands: altoos
Nota:
• Bywoord van tyd.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|