faktuur [boodskap #135429] |
Sun, 17 January 2021 17:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
faktuur
Afbreking: fak•tuur
Selfstandige naamwoord: faktuur
Meervoud: fakture
Verkleinwoord: faktuurtjie
Meervoud van verkleining: faktuurtjies
Betekenis:
• Dokument met 'n beskrywing van die goedere wat 'n verkoper aan 'n koper lewer.
Gebruik:
• Bêre die faktuur vir belastingdoeleindes.
Antoniem:
• kredietnota
Afgelei:
• fakturering
• faktuurboek
• faktuurhouer
• faktuurklerk
• faktuurprys
Afkorting:
• fakt.
Vertaling:
Engels: bill, invoice, tab
Nederlands: factuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|