eenvoud [boodskap #135428] |
Sun, 17 January 2021 16:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eenvoud
Afbreking: een•voud
Samestelling: een + -voud
Selfstandige naamwoord: eenvoud
Meervoud: –
Betekenis:
• Die afwesigheid van prag en praal.
• Nie ingewikkeld of kompleks nie.
Gebruik:
• Hy leef in eenvoud en sonder wêreldse luukshede.
• Die ontwerp se eenvoud en elegansie is opvallend.
Antoniem:
• kompleksiteit
Vertaling:
Engels: simplicity
Nederlands: eenvoud
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|