edelgesteente [boodskap #135427] |
Sun, 17 January 2021 16:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
edelgesteente
Afbreking: e•del•ge•steen•te
Samestelling: edel + gesteente
Selfstandige naamwoord: edelgesteente
Meervoud: edelgesteentes
Verkleinwoord: edelgesteentetjie
Meervoud van verkleining: edelgesteentetjies
Betekenis:
• 'n Seldsame delfstof met besondere glans en hardheid.
Gebruik:
• Benitoïet is 'n seldsame edelgesteente wat barium bevat.
Wisselvorm:
• edelsteen
Hiponiem:
• diamant
• jade
• robyn
Vertaling:
Engels: gem, jewel, precious stone
Nederlands: edelgesteente
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|