Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duursaam
duursaam [boodskap #135426] Sun, 17 January 2021 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
duursaam
Afbreking: duur•saam
Samestelling: duur + -saam


Byvoeglike naamwoord: duursaam
Vergrotende trap: duursamer
Oortreffende trap: duursaamste
Attributief: duursame
Partitief: duursaams

Betekenis:
• Wat lank hou of blywend van aard is.

Gebruik:
• Die hout van die mopanieboom is hard en duursaam, maar moeilik bewerkbaar en word dikwels as mynstutte en dwarsleërs gebruik.

Sinoniem:
• durabel (ongewoon)

Afgelei:
• duursaamheid

Vertaling:
Engels: durable, lasting, sustainable
Nederlands: duurzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abis
Volgende onderwerp: edelgesteente
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:59:08 UTC 2025