Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » abis
abis [boodskap #135425] Sun, 17 January 2021 15:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
abis
Afbreking: a•bis


Selfstandige naamwoord: abis
Meervoud: abisse

Betekenis:
• 'n Skynbaar bodemlose diepte, of figuurlik, die hel.

Gebruik:
• Die dier sal uit die abis kom en die kerk vernietig.

Sinoniem:
• afgrond
• diepte
• kloof

Afgelei:
• abissaal

Vertaling:
Engels: abyss
Nederlands: afgrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: databasis
Volgende onderwerp: duursaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 23:23:53 UTC 2025