anglisisties [boodskap #135423] |
Sun, 17 January 2021 10:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
anglisisties
Afbreking: an•gli•si•sties
Byvoeglike naamwoord: anglisisties
Attributief: anglisistiese
Betekenis:
• Wat anglisismes (taalvorm onder Engelse invloed wat Afrikaans verdring) betref.
Gebruik:
• Mense wat trots is op hulle taal behoort anglisistiese taalgebruik te vermy.
Verwant:
• anglisisme
Vertaling:
Engels: anglicized
Nederlands: anglicistische
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|