punktualiteit [boodskap #135421] |
Sun, 17 January 2021 09:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
punktualiteit
Afbreking: punk•tu•a•li•teit
Selfstandige naamwoord: punktualiteit
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van betroubaar en stiptelik (presies op tyd) wees.
Gebruik:
• 'n Gebrek aan punktualiteit kan 'n mens in groot moeilikheid laat beland.
Sinoniem:
• nougesetheid
• noukeurigheid
• presiesheid
• stiptelikheid
Vertaling:
Engels: punctuality
Nederlands: punctualiteit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|