| aardgordel [boodskap #135417] |
Sa., 16 Januarie 2021 20:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24153 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die aardgordels.
aardgordel
Afbreking: aard•gor•del
Samestelling: aard + gordel
Selfstandige naamwoord: aardgordel
Meervoud: aardgordels
Betekenis:
• Een van vyf sones waarin die aarde ingedeel word.
Gebruik:
• Die aarde is verdeel in twee koue, twee gematigde en een tropiese aardgordel.
Sinoniem:
• klimaatgordel
• klimaatstreek
• lugstreek
Vertaling:
Engels: geographical zone
Nederlands: aardgordel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|