Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitrig
uitrig [boodskap #135412] Sat, 16 January 2021 08:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitrig
Afbreking: uit•rig
Samestelling: uit + rig


Werkwoord: rig uit, uitrig
Verlede tyd: het uitgerig

Betekenis:
• Tot uitvoer bring; iets doen of regkry.

Gebruik:
• Charles Darwin se se pa het hom uit die universiteit gehaal "omdat hy daar nie iets nuttigs uitrig nie".

Sinoniem:
• doen
• implementeer
• verrig

Vertaling:
Engels: to do, act, perform, accomplish
Nederlands: uitrichten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herd
Volgende onderwerp: daling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:53:49 UTC 2025