belegger [boodskap #135408] |
Fri, 15 January 2021 15:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
belegger
Afbreking: be•leg•ger
Selfstandige naamwoord: belegger
Meervoud: beleggers
Verkleinwoord: beleggertjie
Meervoud van verkleining: beleggertjies
Betekenis:
• Persoon wat 'n belegging maak, gewoonlik deur geld te belê.
Gebruik:
• Die belegger se risikoprofiel bepaal grootliks die batetoewysing van sy portefeulje.
Wisselvorm:
• belêer
Sinoniem:
• deponeerder
• investeerder
Afgelei:
• beleggerskeuse
• beleggersmark
Vertaling:
Engels: investor
Nederlands: belegger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|