Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbouereerd
verbouereerd [boodskap #135406] Fri, 15 January 2021 14:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbouereerd
Afbreking: ver•bou•e•reerd


Byvoeglike naamwoord: verbouereerd
Attributief: verbouereerde

Betekenis:
• Van stryk gebring.

Gebruik:
• Toe die vuurwerke in die lug begin dreun het ons hond verbouereerd en beangs rondgehardloop en skuiling gesoek.

Sinoniem:
• onthuts
• ontstel
• senuweeagtig

Afgelei:
• verbouereerdheid

Vertaling:
Engels: flustered, embarrassed, bewildered, perplexed
Nederlands: verbouwereerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siwetkat
Volgende onderwerp: abnormaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:38:01 UTC 2025