siwetkat [boodskap #135405] |
Fri, 15 January 2021 12:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
siwetkat
Afbreking: si•wet•kat
Samestelling: siwet + kat
Selfstandige naamwoord: siwetkat
Meervoud: siwetkatte
Verkleinwoord: siwetkatjie
Meervoud van verkleining: siwetkatjies
Betekenis:
• n Klein, slank geboude karnivoor, veral die Afrikaanse siwet (Civettictis civetta) van Suidelike-Afrika.
Gebruik:
• Die siwetkat is sku en gewoonlik net voor sonop en vroeg saans aktief.
Vertaling:
Engels: civet cat
Nederlands: civetkat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|