Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » futiel
futiel [boodskap #135400] Fri, 15 January 2021 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
futiel
Afbreking: fu•tiel


Byvoeglike naamwoord: futiel
Vergrotende trap: futieler
Oortreffende trap: futielste
Attributief: futiele
Partitief: futiels

Betekenis:
• Wat op niks uitloop nie, of wat nietig en van geen belang is nie.

Gebruik:
• 'n Debat oor die doodstraf is absoluut futiel.

Sinoniem:
• nutteloos
• onbeduidend
• sinloos
• vergeefs
• vrugteloos

Afgelei:
• futiliteit

Vertaling:
Engels: futile
Nederlands: futiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neut
Volgende onderwerp: serafyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:39:02 UTC 2025