Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enjambement
enjambement [boodskap #135398] Thu, 14 January 2021 20:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
enjambement
Afbreking: en•jam•be•ment


Selfstandige naamwoord: enjambement
Meervoud: enjambemente

Betekenis:
• (digkuns) 'n Versreël wat sonder onderbreking of leesteken na die volgende lyn oorloop.

Gebruik:
Enjambement verander die tempo en ritme van 'n gedig, omdat die woorde gewoonlik vinniger en aaneenlopend gelees word.

Vertaling:
Engels: enjambment
Frans: enjambement
Nederlands: enjambement

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoendoos
Volgende onderwerp: neut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:43:39 UTC 2025