Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fokof
fokof [boodskap #135396] Do, 14 Januarie 2021 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fokof
Afbreking: fok•of


Werkwoord: fokof
Verlede tyd: het gefokof

Betekenis:
• (vulgêr) Gaan weg; loop; skoert; voertsek.

Gebruik:
Fokof uit my kantoor uit!

Vertaling:
Engels: to get lost, fuck off
Nederlands: rot op

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pantoffel
Volgende onderwerp: skoendoos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 03:49:06 MGT 2024