Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geïrriteerd
geïrriteerd [boodskap #135391] Do., 14 Januarie 2021 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25336
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geïrriteerd
Afbreking: ge•ïr•ri•teerd


Byvoeglike naamwoord: geïrriteer, geïrriteerd
Attributief: geïrriteerde

Betekenis:
• Wat 'n gevoel van irritasie ervaar.

Gebruik:
• Moenie so geïrriteerd raak nie, ek probeer my bes!

Sinoniem:
• buierig
• geprikkel
• oorspanne
• vererg

Afgelei:
• geïrriteerdheid

Vertaling:
Engels: irritated, annoyed
Nederlands: geïrriteerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tatoeëermerk
Volgende onderwerp: hert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 01 21:22:44 UTC 2026