Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tatoeëermerk
tatoeëermerk [boodskap #135390] Thu, 14 January 2021 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tatoeëermerk op 'n persoon se arm.
Tatoeëermerk op 'n persoon se arm.
tatoeëermerk
Afbreking: ta•toe•ëer•merk
Samestelling: tatoeëer + merk


Selfstandige naamwoord: tatoeëermerk
Meervoud: tatoeëermerke
Verkleinwoord: tatoeëermerkie
Meervoud van verkleining: tatoeëermerkies

Betekenis:
• Permanente inskripsie of kunswerk wat op iemand se vel aangebring is.

Gebruik:
• 'n Tatoeëermerk is 'n vorm van liggaammodifisering waar ink met 'n naald onder die opperhuid ingewerk word om die vel se pigment te verander.

Sinoniem:
• tatoe
• tatoeëring

Vertaling:
Engels: tattoo art
Nederlands: tatoeage, tatoeëring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rebelleer
Volgende onderwerp: geïrriteerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:36:52 UTC 2025