rebelleer [boodskap #135389] |
Thu, 14 January 2021 18:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rebelleer
Afbreking: re•be•leer
Werkwoord: rebelleer
Verlede tyd: het gerebelleer
Betekenis:
• Teen die heersende gesag in opstand kom; oproerig wees.
Gebruik:
• Baie kinders rebelleer op 'n stadium van hul lewens teen ouerlike gesag.
Sinoniem:
• muit
• opponeer
• protesteer
• verset
Vertaling:
Engels: to rebel, revolt
Nederlands: rebelleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|