meisieskool [boodskap #135387] |
Do, 14 Januarie 2021 18:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meisieskool
Afbreking: mei•sie•skool
Samestelling: meisie + skool
Selfstandige naamwoord: meisieskool
Meervoud: meisieskole
Verkleinwoord: meisieskooltjie
Meervoud van verkleining: meisieskooltjies
Betekenis:
• 'n Skool vir meisies.
Gebruik:
• Die Afrikaanse Hoër Meisieskool is 'n openbare hoërskool vir meisies in Pretoria met Afrikaans as die primêre onderrigtaal.
Antoniem:
• seunskool
Spelfout:
• meisiesskool
Vertaling:
Engels: girls' school
Nederlands: meisjesschool
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|