dansskoen [boodskap #135386] |
Do, 14 Januarie 2021 18:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dansskoen
Afbreking: dans•skoen
Samestelling: dans + skoen
Selfstandige naamwoord: dansskoen
Meervoud: dansskoene
Verkleinwoord: dansskoentjie
Meervoud van verkleining: dansskoentjies
Betekenis:
• 'n Skoen waarmee gedans word.
Gebruik:
• Bring jou dansskoene en kom dans saam!
Vertaling:
Engels: dancing shoe, pump
Nederlands: dansschoen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|