oningeligtes [boodskap #135384] |
Thu, 14 January 2021 12:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oningeligtes
Afbreking: on•in•ge•lig•tes
Samestelling: oningelig + -tes
Selfstandige naamwoord: oningeligte
Meervoud: oningeligtes
Betekenis:
• Die wat onkundig is; nie ingelig is nie.
Gebruik:
• Fopnuus gedy gewoonlik onder die oningeligtes.
Vertaling:
Engels: uninformed
Nederlands: ongeïnformeerdes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|