sedeloos [boodskap #135382] |
Thu, 14 January 2021 11:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sedeloos
Afbreking: se•de•loos
Byvoeglike naamwoord: sedeloos
Vergrotende trap: sedeloser
Oortreffende trap: sedeloosste
Attributief: sedelose
Betekenis:
• Sonder goeie sedelike norme en waardes.
Gebruik:
• Hebreërs 12:16 waarsku ons om nie soos Esau sedeloos en goddeloos te lewe nie.
Sinoniem:
• amoreel
• bandeloos
• losbandig
• onfatsoenlik
• onsedelik
• ontugtig
Afgelei:
• sedeloosheid
Vertaling:
Engels: immoral, indecent, obscene
Nederlands: zedeloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|