Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjankery
tjankery [boodskap #135380] Wed, 13 January 2021 15:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tjankery
Afbreking: tjan•ke•ry
Samestelling: tjank + -ery


Selfstandige naamwoord: tjankery
Meervoud:

Betekenis:
• Hard skreeu en huil.

Gebruik:
• Hierdie tjankery moet nou end kry!

Sinoniem:
• huilery
• tranevloed

Verwant:
• tjank
• tjankbalie
• tjanker

Vertaling:
Engels: crying, whining
Nederlands: jankerij, zeuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voos
Volgende onderwerp: betrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:48:57 UTC 2025