Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voos
voos [boodskap #135379] Wed, 13 January 2021 14:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voos
Afbreking: voos


Byvoeglike naamwoord: voos
Vergrotende trap: voser
Oortreffende trap: voosste
Attributief: voos

Betekenis:
• Flou/swak/pap en sonder krag.

Gebruik:
• Die bokser het sy opponent voos geslaan.

Afgelei:
• vlugvoos
• voosheid
• vuisvoos

Vertaling:
Engels: lethargic, unenergetic
Nederlands: voos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poes
Volgende onderwerp: tjankery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:55:15 UTC 2025