Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leuenverklikker
leuenverklikker [boodskap #135375] Wed, 13 January 2021 13:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Leuenverklikker.
'n Leuenverklikker.
leuenverklikker
Afbreking: leuen•ver•klik•ker
Samestelling: leuen + verklikker


Selfstandige naamwoord: leuenverklikker
Meervoud: leuenverklikkers
Verkleinwoord: leuenverklikkertjie
Meervoud van verkleining: leuenverklikkertjies

Betekenis:
• Instrument waarmee getoets word of iemand die waarheid of leuens vertel.

Gebruik:
• Julle kan 'n leuenverklikker gebruik as julle my nie glo nie.

Sinoniem:
• poligraaf

Afgelei:
• leuenverklikkertoets

Vertaling:
Engels: lie detector
Nederlands: leugendetector

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekaf
Volgende onderwerp: dor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:46:33 UTC 2025