Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekaf
bekaf [boodskap #135374] Wed, 13 January 2021 12:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekaf
Afbreking: be•kaf
Samestelling: bek + af


Byvoeglike naamwoord: bekaf
Vergrotende trap: meer bekaf
Oortreffende trap: bekafste, mees bekaf
Attributief: bekaf

Betekenis:
• Afgehaal wees.

Gebruik:
• Hy was maar redelik bekaf toe ek die laaste koekie vat.

Sinoniem:
• afgehaal
• neerslagtig
• teleurgesteld
• terneergedruk
• verslae

Vertaling:
Engels: dejected, down‐hearted, crestfallen, glum
Nederlands: neerslachtig, somber

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsny
Volgende onderwerp: leuenverklikker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:36:49 UTC 2025