afsny [boodskap #135373] |
Wed, 13 January 2021 11:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afsny
Afbreking: af•sny
Samestelling: af + sny
Werkwoord: sny af, afsny
Verlede tyd: het afgesny
Betekenis:
• 'n Gedeelte met 'n mes verwyder.
Gebruik:
• Kan ek vir jou 'n stuk biltong afsny?
Spreekwoord:
• Iemand se riem afsny. [Iemand bedrieg.]
• Jou eie keel afsny. [Jou eie ondergang bewerk.]
Sinoniem:
• afkerf
• afknip
• afsaag
Verwant:
• maai
• snoei
Vertaling:
Engels: to cut, cut off
Nederlands: afsny
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|