Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontsettend
ontsettend [boodskap #135370] Wed, 13 January 2021 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontsettend
Afbreking: ont•set•tend


Byvoeglike naamwoord: ontsettend
Vergrotende trap: ontsettender
Oortreffende trap: ontsettendste
Attributief: ontsettende
Partitief: ontsettends

Betekenis:
• Baie erg, soveel so dat mens daarvoor skrik.

Gebruik:
• Dit was 'n ontsettend gevaarlike situasie.

Sinoniem:
• aaklig
• afgryslik
• afskuwelik
• angswekkend
• buitengewoon
• geweldig
• ontstellend
• skrikwekkend
• vreeslik
• verskriklik

Vertaling:
Engels: terrible, awful, appalling
Nederlands: ontzettend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wankel
Volgende onderwerp: loopgraaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:41:51 UTC 2025