Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kryger
kryger [boodskap #135366] Tue, 12 January 2021 12:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kryger op 'n perd.
'n Kryger op 'n perd.
kryger
Afbreking: kry•ger


Selfstandige naamwoord: kryger
Meervoud: krygers
Verkleinwoord: krygertjie
Meervoud van verkleining: krygertjies

Betekenis:
• 'n Stryder wat oorlog voer of op oorlogvoering ingestel is.

Gebruik:
• Ulam se seuns was manne, dapper krygers wat 'n boog kon span. [1 Kronieke 8:40]

Sinoniem:
• krygsman
• stryder
• vegter
• wapenbroer

Afgelei:
• Boerekryger
• Zoeloekryger

Verwant:
• krygskuns

Vertaling:
Engels: warrior
Nederlands: krijger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nalatenskap
Volgende onderwerp: waks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:39:29 UTC 2025