spleet [boodskap #135364] |
Tue, 12 January 2021 10:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spleet
Afbreking: spleet
Selfstandige naamwoord: spleet
Meervoud: splete
Verkleinwoord: spleetjie
Meervoud van verkleining: spleetjies
Betekenis:
• 'n Lang, nou opening of skeur.
Gebruik:
• Sy dra 'n elegante aandrok met 'n oop rug en 'n spleet voor.
Sinoniem:
• bars
• gleuf
• groef
• keep
• kraak
• reet
• skeur
• skreef
Hiponiem:
• kieuspleet
• rotsspleet
• skaamspleet
• stemspleet
Afgelei:
• spleetbreuk
• spleethoewig
• spleetoog
• spleetpotig
• spleetvoetig
• spleetvormig
Verwant:
• gesplete
• split (ww.)
Vertaling:
Engels: crack, fissure, crevice
Nederlands: spleet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|