regterlik [boodskap #135363] |
Tue, 12 January 2021 10:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regterlik
Afbreking: reg•ter•lik
Samestelling: regter + -lik
Byvoeglike naamwoord: regterlik
Attributief: regterlike
Partitief: regterliks
Betekenis:
• Wat die regte betref.
Gebruik:
• As u nie wil betaal nie sal ek regterlike stappe neem.
Sinoniem:
• geregtelike
• juridiese
• judisieel
Vertaling:
Engels: judicial, legal
Nederlands: rechterlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|