waag [boodskap #135360] |
Tue, 12 January 2021 08:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waag
Afbreking: waag
Werkwoord: waag
Verlede tyd: het gewaag
Teenwoordige deelwoord: gewaagde
Betekenis:
• 'n Kans vat; iets doen wat riskant is of waarvan die uitkoms onseker is.
Gebruik:
• Wie sal dit waag om so 'n gewaagde rok te dra?
• Ek is maar net stof en as, en tog het ek gewaag om met die Here te praat. [Genesis 18:27]
Spreekwoord:
• Jou op gladde ys waag. [Iets gevaarliks onderneem.]
• Wie nie waag nie, wen nie. [Om iets uit te rig, moet 'n mens ondernemend wees.]
Wisselvorm:
• wae (digterlik)
Verwant:
• waaggeld
• waaghals
• waaghalsery
• waaghalsig
• waagmoed
• waagmoedig
• waagsaam
• waagspel
• waagstuk
• waagtoertjie
Vertaling:
Engels: to risk, venture, dare
Nederlands: wagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|