Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verg
verg [boodskap #135359] Tue, 12 January 2021 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verg
Afbreking: verg


Werkwoord: verg
Verlede tyd: het geverg

Betekenis:
• As noodsaaklike voorwaarde hê.

Gebruik:
• Sukses kom nie vanself nie, maar verg harde werk.

Sinoniem:
• benodig
• eis
• gebied
• vereis
• verlang

Vertaling:
Engels: to require, demand
Nederlands: vergen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uiteraard
Volgende onderwerp: waag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:58:59 UTC 2025