Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uiteraard
uiteraard [boodskap #135358] Di, 12 Januarie 2021 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uiteraard
Afbreking: ui•ter•aard


Bywoord: uiteraard

Betekenis:
• Wat uit die aard van die saak voortspruit; wat vanselfsprekend is; van nature.

Gebruik:
• 'n Mens moet uiteraard hard werk om sukses te kan bereik.

Sinoniem:
• natuurlik

Vertaling:
Engels: naturally, from the nature of the case
Nederlands: uiteraard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mits
Volgende onderwerp: verg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 04:19:54 MGT 2024