Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mits
mits [boodskap #135357] Di., 12 Januarie 2021 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mits
Afbreking: mits


Voegwoord: mits

Betekenis:
• Indien; op voorwaarde dat.

Gebruik:
• Ek sal in enige rigting gaan, mits dit vorentoe is.

Antoniem:
• tensy

Vertaling:
Engels: provided that, as long as
Nederlands: mits

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tensy
Volgende onderwerp: uiteraard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 20:09:32 UTC 2025