Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tensy
tensy [boodskap #135356] Tue, 12 January 2021 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tensy
Afbreking: ten•sy


Voegwoord: tensy

Betekenis:
• Behalwe wanneer.

Gebruik:
• Niks gaan jou gelukkig maak tensy jy self kies om gelukkig te wees nie.

Antoniem:
• mits

Vertaling:
Engels: unless
Nederlands: tenzij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sedekunde
Volgende onderwerp: mits
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:47:29 UTC 2025