Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sedekunde
sedekunde [boodskap #135355] Mon, 11 January 2021 20:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sedekunde
Afbreking: se•de•kun•de
Samestelling: sede + kunde


Selfstandige naamwoord: sedekunde
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van sedelike wette, watter gedrag as aanvaarbaar of as onaanvaarbaar beskou word.

Gebruik:
• In teenstelling met die sedeleer is die sedekunde 'n wetenskap wat op objektiewe feite berus, en nie op oortuiging, geloof of lewensopvattings nie.

Sinoniem:
• etiek
• sedeleer

Afgelei:
• sedekundig
• sedekundige

Vertaling:
Engels: ethic, ethics, morals
Nederlands: zedenkunde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vegter
Volgende onderwerp: tensy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:57:31 UTC 2025