vegter [boodskap #135354] |
Mon, 11 January 2021 20:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vegter
Afbreking: veg•ter
Selfstandige naamwoord: vegter
Meervoud: vegters
Verkleinwoord: vegtertjie
Meervoud van verkleining: vegtertjies
Betekenis:
• Iemand wat veg, hetsy in 'n fisiese konfrontasie of vir 'n saak.
• 'n Vegvliegtuig.
Gebruik:
• Maak u reg vir die oorlog, dapper vegter. [Psalms 45:4]
• Die MiG-21 was 'n Russiese vegter wat vir lugsuperioriteit en aanvalsoperasies gebruik is.
Sinoniem:
• kryger
• soldaat
• stryder
Afgelei:
• kampvegter
• swaardvegter
• vegtersbaas
• vryheidsvegter
• vuisvegter
Vertaling:
Engels: fighter, warrior, combatant
Nederlands: vechter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|