Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pleegma
pleegma [boodskap #135352] Mon, 11 January 2021 18:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pleegma
Afbreking: pleeg•ma
Samestelling: pleeg + ma


Selfstandige naamwoord: pleegma
Meervoud: pleegma's
Verkleinwoord: pleegma'tjie
Meervoud van verkleining: pleegma'tjies

Betekenis:
• Vrou wat 'n kind van 'n ander egpaar as haar eie grootmaak.

Gebruik:
• Ek is baie lief vir my pleegma, maar wonder soms wie my biologiese ma is.

Sinoniem:
• pleegmoeder

Antoniem:
• pleegpa

Vertaling:
Engels: foster-mother
Nederlands: pleegmoeder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderskat
Volgende onderwerp: ruggraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:36:14 UTC 2025