Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagklere
nagklere [boodskap #135350] Mon, 11 January 2021 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nagklere
Afbreking: nag•kle•re
Samestelling: nag + klere


Selfstandige naamwoord: nagkleed
Meervoud: nagklere
Verkleinwoord: nagkleedjie
Meervoud van verkleining: nagkleertjies

Betekenis:
• Klere wat snags gedra word.

Gebruik:
• As 'n mens van die huis af werk, kan niemand sien of jy nog in jou nagklere is nie.

Sinoniem:
• naggewaad
• nagkabaai
• pajamas
• slaapklere
• slaappak

Antoniem:
• dagklere

Vertaling:
Engels: nightwear
Nederlands: nachtkleding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: middagete
Volgende onderwerp: onderskat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:43:26 UTC 2025