middagete [boodskap #135349] |
Mon, 11 January 2021 16:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
middagete
Afbreking: mid•dag•e•te
Samestelling: middag + ete
Selfstandige naamwoord: middagete
Meervoud: middagetes
Verkleinwoord: middagetetjie
Meervoud van verkleining: middagetetjies
Betekenis:
• Ete wat in die middag genuttig word.
Gebruik:
• Ná middagete gaan ons 'n middagslapie vang.
Sinoniem:
• middagmaal
• noenmaal
Hiperoniem:
• maaltyd
Afgelei:
• middagetenstyd
Verwant:
• aandete
• oggendete
Vertaling:
Engels: midday meal, lunch, luncheon
Nederlands: middageten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|