| verpes [boodskap #135348] |
Ma., 11 Januarie 2021 15:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verpes
Afbreking: ver•pes
Werkwoord: verpes
Verlede tyd: het verpes
Betekenis:
• Iets onaangenaam vind/ onplesierig maak.
• Iemand pla of lastig val; pes.
Gebruik:
• Ek verpes dit om my identiteit en bankbesonderhede op die internet te openbaar.
• Moenie jou boetie so verpes nie.
Vertaling:
Engels: to hate, detest; to pester, plague
Nederlands: verafschuw; verpesten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|