Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spigtig
spigtig [boodskap #135347] Mon, 11 January 2021 14:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spigtig
Afbreking: spig•tig


Byvoeglike naamwoord: spigtig
Vergrotende trap: spigtiger
Oortreffende trap: spigtigste
Attributief: spigtige

Betekenis:
• Baie maer; skraal en puntig.

Gebruik:
• 'n Hottentotsgot se lyf is groen en spigtig.

Sinoniem:
• hoekig
• puntig
• skraal
• uitgemergeld

Antoniem:
• dik
• geset
• mollig

Afgelei:
• spigtigheid

Vertaling:
Engels: skinny, slim, thin, gaunt
Nederlands: spichtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maandblad
Volgende onderwerp: verpes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:57:41 UTC 2025