Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maandblad
maandblad [boodskap #135346] Mon, 11 January 2021 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
maandblad
Afbreking: maand•blad
Samestelling: maand + blad


Selfstandige naamwoord: maandblad
Meervoud: maandblaaie
Verkleinwoord: maandblaadjie
Meervoud van verkleining: maandblaadjies

Betekenis:
• 'n Publikasie (tydskrif of koerant) wat maandeliks uitgegee word.

Gebruik:
• Die Patriot was aanvanklik 'n maandblad, maar in 1877 is dit in 'n weekblad omskep.

Verwant:
• dagblad
• weekblad
• jaarblad

Afkorting:
• mbl.

Vertaling:
Engels: monthly, monthly publication
Nederlands: maandblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lek
Volgende onderwerp: spigtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:03:10 UTC 2025