Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jaarverslag
jaarverslag [boodskap #135343] Mon, 11 January 2021 12:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
jaarverslag
Afbreking: jaar•ver•slag
Samestelling: jaar + verslag


Selfstandige naamwoord: jaarverslag
Meervoud: jaarverslae
Verkleinwoord: jaarverslaggie
Meervoud van verkleining: jaarverslaggies

Betekenis:
• Verslag oor die gebeure, verrigtinge, werksaamhede, ens. van die afgelope jaar.

Gebruik:
• Die voorsitter se jaarverslag is tydens die jaarvergadering voorgelê en met dank aanvaar.

Vertaling:
Engels: annual report
Nederlands: jaarverslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intekenaar
Volgende onderwerp: kampioen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:59:13 UTC 2025